Alweer oor die muur

Kerneelsie se 7 Julie 2018 Facebook storie

KERNEELSIE FB

JVDB

8/13/20231 min read

Kerneelsie.

Ja mammie?

Wil jy vir die tannies vertel van alles wat jy vandag aanvang terwyl jy eintlik n pasient is.

Sjoe mammie ek kan ja maal dis n laaaanG stolie.

Vertel maar baba.

Mammie het mos eelste gedink eks te bedlywig toe gooi mammie daai gloen goed soos blale op my klapboksie... Was so lukkie snaaks maal toe is ek weel velveeld. Daal kly ek die balletjies. Een in die bad en een wat mammie gegooi het. Ekt goals soos sokkel geskop mammie. Wold cup.

Hoe so?

Een in my kosbak en een in die watel.

Ohhhh en toe?

Weel velveeld mammie. Ek sien Tyson by die venstel en hy vla of ek dannie uitkom vandag nie. Ek sė nee my ou tjommie eks gehok. Daaaals Landi. Ek gaan kyk... Ja syt hulp nodig met die wasgoed. Ek help haal met dit en gaan loel gou in die kombuis. Tannies ooms en maatjies..... Die deul staan oop!!!!!! Mammie se skottelgoesmasjien se pyp gaan daal uit. Jine woelts vool een twee dlie is ek uit. Julle ek hool Landi loep vil mammie en mammie kom uit en hulle loeeeeeeep. Ek sit net agtel die muul. Ek hool Landi plaat met tannie Dixie en sy sê jy betel daai Kelneels gaan sê hy moet huistoe kom of hyt bland boude saam met daai 2 klein wondjies. Tannies maatjies en omies..... Ek sit vil my wielie aan en spling telug olie muul. Landi wil nog laas en plaat iets van ek kan bly wees maal ek liefies haal skoon uit haal kwaadgeite uit. Toe hok sy my weel maal sy laat my tjommie inkom. Maal die spasie is te klein en ek laak gou velvelig met hom en speel maal weel innie bad. Landi het nog bietjie met my geplaat en ek voel jine nous ek mos moeg. En ek val met my wonde op n kussinkie neel.

Sjoe Kerneelsie maar jy was omtrent besig.

Ek is n pasient.

As ek al die rillers hoor verkies ek dat jy gesond is.

Ek ook mammie want dan is daai venstel oop.

Ok Kerneelsie.

Ok mammie. 😴❤💕😽😽