Kerneelsie die klik bekkie

Kerneelsie se 25 Junie Facebook storie

KERNEELSIE FB

JVDB

8/11/20231 min read

Mammmmmmmmmie!!!!!!!!

Ja Kerneelsie? Wat gaan aan. Hoekom sit jy op die tenk?

Mammmmieettttjjjieeeee. Asseblief!!!!!

Wat nou?????

O jine mammie Tannie Dixie.

Wat van haar?

Kyk waal is sy? Daal mammie.... Op die Telkom kantole se dak!!!!

Mamma sien my liefie maar hoekom skree jy so?

Mammie ek in gloooot moeilikheid gewees velede week ool ek by die poskantool gespeel het en nou is sy net agtel by Telkom oppie dak!!!!

Ja maar sys al n groot vrou en haar mamma weet dat sy so speel. Haar buurman in die Kaap noem haar n ninja.

Wats dit mammie?

Ander dag se storie baba.

Loep haal mammie. Asb mammie netou kly sy ook bland boud mammie.

Ok my skat. Dixiiiiiiieeee!!!!!!! Dixiiiiiiiieeee!!!!

Daal kom sy mammie!!! Ok kom ons wag vil haal mammie!!!! Ok mammie. Mammie hool wat sė sy vil my.

Wat sė sy?

Sy vla wlaggies hoekom ek n klikbek is.

Kerneelsie !!!!!! Ja mammie? Hoekom praat jy so lelik!!!

Mammie syt so gese!! Ai my baba. Mammmmmmiiiiieeee.... Hool wat sė sy nog!!!!!

Wat sė sy?

Sy sê ek net jaloels ool ek nie mag nie.

Moenie jou steur daaraan. Dixie is al mooi groot en sy is naby die huis. Ons sal haar dophou.

Ek is gehoolsaam ne mammie?

Ja my ou seuntjie. Baie soet.

Ek gaan nou dudu mammie.

Ok Kerneelsie.

Ok mammie. 💕😽🐈❤🐱