Kerneelsie help graag met skottelgoed

Kerneelsie se 19 Junie 2018 Facebook storie

KERNEELSIE FB

JVDB

8/12/20231 min read

Mammmmmmmiiiiieeee.

Ja Kerneelsie.

Wat maak mammie.

Ek pak die skottelgoedwasser en was die potte.

Dit lyk na halde welk mammie.

Nie so hard nie maar glad niks lekker nie.

Kan ek mammie nie help nie.

Nee my skat jou voeties is te glad. Jy gaan die goed laat val. Dan breek dit.

Mammmmmmmiiiiieeee.

Ja Kerneelsie.

Dit klink mos na n slim plan mammie.

Wat nou?

Ons kan dit mos bleek. Dan hoef mammie nie so hald te welk. Dan kan ons lekke gaan speel.

Maar waaruit eet ek en pappa dan?

Julle kan mos uit my en Nicky en Lea se bakkies eet.

Ok Kerneelsie.

Ok mammie. 😽❤💕