Kerneelsie is n bedorwe brokkie
Kerneelsie se 23 Julie 2018 Facebook storie
KERNEELSIE FB
JVDB
8/13/20231 min read


Kerneelsie.
Ja mammie.
Waaroor gesels jy en Tyson my seuntjie?
Mammie ekt tog gespog by hom.
Waaroor Kerneelsie?
Ekt hom veltel ek gaan tog ook n nuwe belsie kly so hy kan maal ophou blag.
En wat sê hy.
Hy sė eks n bedolwe blokkie.
Wats dit mammie.
Dis maar net iemand wat alles kry en as hy nie kry wat hy vra gooi hy n tantrum en dan kry hy dit in elk geval.
Is ek n bedolwe blokkie mammie?
Aaaaaag ek weet nie Kerneelsie.
Dis maar net moeilik om vir jou nee te sė.
O mammie.
Wat sė Tyson nog?
Hy sė ek maak hom vaak as ek heeltyd net ool myself wil plaat.
Toe laak hy sommel so aan die slaap telwyl ek plaat.
Shame hys seker moeg.
Nee mammie hys ongeskik.
En wat maak jy toe?
Ek slaap ook maal mammie. Ek kan mos nie met myself plaat nie.
Ok Kerneelsie.
Ok mammie. 😽❤💕😽






